Subskripsie: MyStukkie Wesvalia – Maandeliks @ R1000.00 (Minimum 1 maand)

R1000,00 / Month

Spring weg! – Groei jou StukkieWesvalia blitsvinnig met ’n subskripsie van net R1 000 per maand!

Category:

Description

Ontvang 1 StukkieWesvalia vir elke maand van ondersteuning.

* Laat jou spasie op die digitale ondersteunders bord maandeliks groei – ontvang een spasie-eenheid vir elke maand se ondersteuning, waarop jou logo of naam vertoon sal word.

Jy ontvang ook:

* ⁠Bespreekte spasie vir erkenning op ons 50 jaar ondersteuners bord.

18A sertifikaat aan einde van die finansiële jaar.

Ekstra bemarkingsvoordele op ons ondersteuners blad na 10 maande se getroue     ondersteuning (T&V geld.)

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Subskripsie: MyStukkie Wesvalia – Maandeliks @ R1000.00 (Minimum 1 maand)”

Your email address will not be published. Required fields are marked *