Subskripsie: MyStukkie Wesvalia – Maandeliks @ R1000.00 (Minimum 1 maand)
R1000,00 / Month
Spring weg! – Groei jou StukkieWesvalia blitsvinnig met ’n subskripsie van net R1 000 per maand!
Description
Ontvang 1 StukkieWesvalia vir elke maand van ondersteuning.
* Laat jou spasie op die digitale ondersteunders bord maandeliks groei – ontvang een spasie-eenheid vir elke maand se ondersteuning, waarop jou logo of naam vertoon sal word.
Jy ontvang ook:
* Bespreekte spasie vir erkenning op ons 50 jaar ondersteuners bord.
* 18A sertifikaat aan einde van die finansiële jaar.
* Ekstra bemarkingsvoordele op ons ondersteuners blad na 10 maande se getroue ondersteuning (T&V geld.)


Reviews
There are no reviews yet.