Subskripsie: MyStukkie Wesvalia – Maandeliks @ R85.00 (Minimum 12 Maande)
R85,00 / Month
Begin vandag! – Groei jou StukkieWesvalia met ’n maandelikse subskripsie van slegs R85! ’n Minimum aansluitingstydperk van 12 maande is van toepassing.
Description
Bou aan jou nalatenskap en laat Wesvalia groei! – ontvang 1 StukkieWesvalia vir elke 12 maande se volgehoue ondersteuning
* Laat jou spasie op die digitale ondersteuners bord jaarliks groei – ontvang een spasie-eenheid vir elke jaar se ondersteuning, waarop jou logo of naam vertoon sal word.
Jy ontvang ook:
* Bespreekte spasie vir erkenning op ons 50 jaar ondersteuners bord.
* 18A sertifikaat aan einde van die finansiële jaar.


Reviews
There are no reviews yet.