Borg ‘n 1×1 m Astro_Poligras Superplay_Mat @R750/eenmalig
R750,00
Dit is ’n virtuele produk.
This is a virtual product.
5026 in stock
Description
Astro Projek- Ondersteun die Astro Projek en wees deel van ‘n belegging in Kinders, Sport, die Klerksdorp Gemeenskap en Uitnemendheid
* Dit is ’n virtuele produk.
Deur jou eenmalige borg van 1 × 1 m Superplay Astro-matstukke, ondersteun jy direk fondsinsameling vir die Wesvalia Astro-projek en help jy om die nuwe astroveld te verwesenlik.
Jy kwalifiseer ook vir:
- Bespreekte spasie vir erkenning op ons Astro ondersteuners bord
- 18A sertifikaat aan einde van die finansiële jaar





Reviews
There are no reviews yet.