Subskripsie: Astro_Poligras Superplay_Mat @ R150/maand

R150,00 / Month

Astro Projek!– Ondersteun die Wesvalia Astro-Projek per maand en bou saam aan die toekoms. Sluit nou aan.

 

SKU: ASTS150 Categories: , Tags: ,

Description

Astro Projek- Ondersteun die Astro Projek en wees deel van ‘n belegging in Kinders, Sport, die Klerksdorp Gemeenskap en Uitnemendheid

* Dit is ’n virtuele produk.
Deur hier aan te sluit borg jy oor 5 maande ’n 1 × 1 m Superplay Astro-matstuk en ondersteun jy direk fondsinsameling vir die Wesvalia Astro-projek en help jy om die nuwe astroveld te verwesenlik.

Jy kwalifiseer ook vir:

  • Bespreekte spasie vir erkenning op ons Astro ondersteuners bord
  • 18A sertifikaat aan einde van die finansiële jaar

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Subskripsie: Astro_Poligras Superplay_Mat @ R150/maand”

Your email address will not be published. Required fields are marked *