Subskripsie: Astro_Poligras Superplay_Mat @ R375/maand
R375,00 / Month
Astro Projek!– Ondersteun die Wesvalia Astro-projek per maand en bou saam aan die toekoms.
Description
Astro Projek- Ondersteun die Astro Projek en wees deel van ‘n belegging in Kinders, Sport, die Klerksdorp Gemeenskap en Uitnemendheid
* Dit is ’n virtuele produk.
Deur hier aan te sluit borg jy oor 2 maande ’n 1 × 1 m Superplay Astro-matstuk en ondersteun jy direk fondsinsameling vir die Wesvalia Astro-projek en help jy om die nuwe astroveld te verwesenlik.
Jy kwalifiseer ook vir:
- Bespreekte spasie vir erkenning op ons Astro ondersteuners bord
- 18A sertifikaat aan einde van die finansiële jaar



Reviews
There are no reviews yet.