Borg ‘n 1×1 m Astro_Poligras Superplay_Mat @R750/eenmalig

R750,00

Dit is ’n virtuele produk.

This is a virtual product.

5026 in stock

SKU: ASTRM001 Categories: , Tags: ,

Description

Astro Projek- Ondersteun die Astro Projek en wees deel van ‘n belegging in Kinders, Sport, die Klerksdorp Gemeenskap en Uitnemendheid

* Dit is ’n virtuele produk.
Deur jou eenmalige borg van 1 × 1 m Superplay Astro-matstukke, ondersteun jy direk fondsinsameling vir die Wesvalia Astro-projek en help jy om die nuwe astroveld te verwesenlik.

Jy kwalifiseer ook vir:

  • Bespreekte spasie vir erkenning op ons Astro ondersteuners bord
  • 18A sertifikaat aan einde van die finansiële jaar

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Borg ‘n 1×1 m Astro_Poligras Superplay_Mat @R750/eenmalig”

Your email address will not be published. Required fields are marked *