Eenmalig: Kry 50 Stukkies!
R50000,00
50 Stukkies, een vir elke trotse Wesvalia bestaansjaar!” Met hierdie pakketkeuse geniet jy ekstra bemarkingsvoordele (T&V geld.)
Description
50 Stukkies om 50 jaar van Wesvalia te vier!
Jy ontvang ook:
* 50 spasie-eenhede op digitale ondersteuners bord waar logo of naam vertoon word.
* Bespreekte spasie vir erkenning op ons 50 jaar ondersteuners bord.
* 18A sertifikaat aan einde van die finansiële jaar.
* Ekstra bemarkingsvoordele op ons ondersteuners blad. (T&V geld.)
* Advertensie spasie op ons terrein (T&V geld.)

Reviews
There are no reviews yet.